Rol, Roer en Rock aangebied deur Pionierspark NG Gemeente
— United Sport Club, Windhoek, Namibia
🍲🎶 Jou buurman sê sý potjie is die beste. Kom ons vind uit! 😉 Ons kort nog rolbalspanne en potjiekokke vir Rol, Roer & Rock! Kry jou kollegas of vriende bymekaar en kom wys wat julle kan doen. Nog nooit rolbal gespeel nie? Geen probleem! Hulle wys jo
Presented by United Sport Club
More events in Windhoek