Neil Diamond and the Divas met Johan Liebenberg en Charlize Berg

— Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa

Beleef 'n onvergeetlike aand waar die tydlose treffers van Neil Diamond ontmoet met die kragtige stemme van legendariese divas soos Barbra Streisand, Shirley Bassey, Tina Turner, Lady Gaga en Celine Dion. Met Johan Liebenberg en Charlize Berg op hoofsang word gehore bederf met ikoniese solo-uitvoer

Presented by Fairtree Atterbury TeaterTheatre

Tickets and full details

More events in Pretoria