Lynnwood Lentefees

— 439 Sussexlaan, Lynnwood, 0081 Pretoria, South Africa, Pretoria, South Africa

Vier die begin van die lente saam met ons! 🌸 Geniet 'n heerlike middag vol lekker kos, lewendige musiek, pret vir die kinders, koffie, tuisgebak en goeie geselskap. Bring jou familie en vriende en kom kuier by Lynnwood Lentefees, waar die gemeenskap blom!

Presented by NG Lynnwood Gemeente

Tickets and full details

More events in Pretoria